South African Marfan Syndrome Organisation     Suid-Afrikaanse Marfansindroom Ondersteuningsgroup  
     
 

2008 Bewustheidsveldtog - Lag hulle vir jou lang liggaam?

Dan het u miskien Marfansindroom. Maar u kan vir hulle lag as hulle ‘n stoel nodig het om by daardie rak te kom!

Alhoewel daar nadele en probleme vir mense met Marfansindroom is, is daar ook voordele en daar is meer goeie dinge in die lewe as slegte dinge.

SAMSO kan die regte metode vir diagnose voorsien en 'n diagnose-program verskyn op die webwerf vir die gerief van dokters.

Connections/Bindings ISSN 1563-4027

(Nuusbrief - gratis aan lede)

Vol.9 No.6, November 2008

  • SAMSO Dienste 
  • Help asseblief SAMSO
  • Marfan Mededelings: Goeie en Slegte Behandeling in Marfansindroom
  • Mediese Skemas
  • Meer Inligting

Vol.9 No.5, September 2008

  • SAMSO E-pos en Pos 
  • Marfansindroom Handboek Prys
  • Meer Inligting
  • SAMSO Webwerf
  • Donasie ter gedagteneis van:
  • Veg vir jou regte
  • Losartan Navorsing 
  • Marfan Mededelings: Oog-operasies in Marfansindroom

Vol.9 No.4, Julie 2008

  • SAMSO Lidmaatskap
  • SAMSO Katalogus
  • Jong Lede met Disseksie
  • Vanaf 'n SAMSO lid 
  • Marfan Mededelings: Aortiese Aneurisme en Disseksie

Vol.9 No.3, Mei 2008

  • LW Om SAMSO te betaal
  • SAMSO Nuusbriewe
  • Marfan Mededelings: Keuse van Loopbaan met Marfansindroom
  • WAARSKUWINGS vir Marfansindrroom pasiënte
  • Steungroep Kontakbesonderhede
  • Meer Inligting

Vol.9 No.2, Maart 2008

  • SAMSO Vergadering - Jan 2008
  • 2008 SAMSO Lidmaatskap
  • E-mail from a member
  • Publisiteit
  • Marfansindroom Navorsing
  • Meer Inligting
  • Marfan Mededelings: Breuke in Marfansindroom

Vol.9 No.1, Januarie 2008

  • 2008 Bewustheidsveldtog - Lag hulle vir jou lang liggaam?
  • Marfan Mededelings: Blom - ten spyte van Marfansindroom
  • Positive things about having Marfan Syndrome
  • Living successfully with the Marfan Syndrome
  • SAMSO Jaarvergadering - 19 Januarie 2008
  • 2008 Komitee
  • Radio-onderhoud

Vol.8 No. 6, November 2007

  • SAMSO Vergadering en Jaarvergadering
  • Borg van die SAMSO Webwerf 
  • Meer inligting
  • Die Diagnose van Marfansindroom tot op Datum
  • DSTV Feitefilm
  • Marfan Mededelings -  Die Aortaklep in Marfansindroom

Vol.8 No. 5, September 2007

  • SAMSO is vir U!
  • Meer inligting
  • Die Pasiënt se Regte
  • 2007 Lidmaatskap
  • Marfan Mededelings -  Luggange in Marfansindroom

Vol.8 No. 4, Julie 2007

  • 2007 Lidmaatskap
  • SAMSO Vergadering - 14 Julie 2007
  • Glimlag!
  • Publisiteit
  • Meer inligting
  • Marfan Mededelings -  Die Heup in Marfansindroom

Vol.8 No. 3, Mei 2007

  • SAMSO Vergadering
  • Meer Inligting  
  • International Federation of Marfan Syndrome Organizations
  • SAMSO Dienste
  • Mediese Skemas
  • Marfan Mededelings -  Katarakte in Marfansindroom

Vol.8 No. 2, Maart 2007

  • Uitstekende Nuus - Borge
  • Slegte Nuus - Computer Virus
  • SAMSO Vergadering
  • 2007 Lidmaatskap
  • SAMSO Webwerf
  • International Federation of Marfan Syndrome Organizations
  • Meer Inligting
  • Marfan Mededelings -  Endokarditis en Marfansindroom

Vol.8 No. 1, Januarie 2007

  • Bewuste veldtog - Sport kan selfmoord in Marfansindroom wees
  • SAMSO 2006 Jaarvergadering
  • 2007 lidmaatskap
  • SAMSO telefoon
  • Bedrog
  • Nuusbrief per e-pos
  • Publisiteit
  • Behandeling aanbeveel 
  • Marfan Mededelings -  Sport en Marfansindroom

Vol.7 No. 6, Oktober 2006

  • SAMSO 2006 Jaarvergadering
  • 2006 Lidmaatskap
  • Ondersteuning vir Groepe
  • Navorsingsprojek
  • Genetiese Berading
  • Marfan Mededelings -  Die Voet in Marfansindroom

Vol.7 No. 5, September 2006

  • Nog 'n Raaiselagtige Deposito
  • 2006 Ledegeld
  • Oorseese Donasies
  • Diagnose-Program
  • Sport en Oefening
  • Dieet en Byvoegsels
  • Meer Inligting
  • Marfan Mededelings -  Effekte van Marfansindroom in Families

Vol.7 No. 4, Julie 2006

  • SAMSO Lidmaatskap
  • Bewuste Veldtog
  • SAMSO Webwerf
  • Meer Inligting
  • Marfansindroom Navorsing
  • Marfan Mededelings -  Duraektasie in Marfansindroom

Vol.7 No. 3 Mei 2006

  • SAMSO Lede
  • Raaiselagtige Deposito
  • Posgeld
  • Boekmerke Geborg
  • Opwindende Nuwe Navorsing
  • Meer Inligting
  • Afwyking Aantekeninge
  • Marfan Mededelings -  Bindweefsel in Marfansindroom

Vol.7 No. 2 Maart 2006

  • SAMSO Faksnommer
  • SAMSO-Jaarvergadering
  • 2006 SAMSO Lidmaatskap
  • Tenormin/atenolol - Gevare
  • Meer Inligting
    - AstraZeneca Tenormin (atenolol) safety
    - Kafeïen en Bloeddruk
    - Dieet en Marfansindroom
  • Marfan Mededelings - Ouerskap met Marfansindroom

Vol.7 No. 1 Januarie 2006

  • Nuusbriewe in 2005
  • SAMSO Verslag vir 2005
  • SAMSO gedurende 2006
  • Jaarvergadering - 4 Maart 2006
  • Meer Inligting
  • Marfan Mededelings - Sorg vir Sig in Marfansindroom

Hospitaal opneming

Opnemingsvorms by hospitale het gewoonlik 'n verklaring dat hulle nie verantwoordelik sal wees nie vir enige besering, siekte, kwaad, verlies of beskadiging wat ook al - nalatigheid ingesluit. Dit beteken dat u nie hulle kan vervolg as iets gebeur nie. Skrap die sinsdeel op die vorm en skryf "tensy veroorsaak deur nalatigheid van die hospitaal en/of enige van die direkteure, beamptes of werkers." Parafeer die verandering met u voorletters en onderteken die vorm. U kan in dié geval die hospitaal vervolg as iets verkeerd gaan.

Kruiemiddels

Onthou asseblief dat kruiemiddels gevaarlik kan wees alhoewel hulle "natuurlik" is. Die vervaardiging van die mengsels is nie gekontroleer (soos medisyne) nie, dus kan die dosis tussen besendings verander en daar is geen kontrole om seker te maak dat skadelike stowwe verwyder is nie.

Die "kalmeermiddels", bv. St John's Wort, Gingko Bilboa, Kava Kava, Feverfew en Valerian reageer met verdowingsmiddels en 'n pasiënt kan in 'n koma bly vir 48 uur na 'n operasie.

St John's Wort kan baie gevaarlik wees vir die volgende redes:

  • dit reageer met verdowingsmiddels
  • dit affekteer lewer-werking en dit verminder die effekte van middels soos dié vir bloeddruk (wat Marfan-pasiënte gebruik) 
  • moet nooit saam met teenstolmiddels gebruik word nie (gebruik na klepoorplanting in Marfan-pasiënte)
  • veroorsaak katarakte (algemeen in Marfan-pasiënte) as die pasiënt in skerp lig (soos die Suid-Afrikaanse son) kom.



Tuis- blad SAMSO Nuus Marfan- sindroom Woorde- skat Waar- skuwings Vrae en Antwoorde Diagnostiek Program Skakels Borge

Home SAMSO News Marfan Syndrome Definitions Warnings FAQs Diagnosis Tool Links Sponsors